Flight delayed as heavy fog closed Chengdu's airport for half of the day... luckily we were stranded in the Hong Kong airport and not with the 10,000 passengers on Chengdu's side!
 
 
Picture
The Venetian, Macau
In Macau vir die dag, ons wonder of die inwoners Makke, Makoue, Makouers óf Makkakke is?
 
Picture
The Venetian, Macau
Wow.
 
2.1.2013 nie alles in die lewe is swart en wit nie, maar hierdie foto is.
 
Picture
Sarel seemonster
1.1.2013 in Hong Kong
 
Checked in at "Butterfly on Hollywood"
 
HongKongKrisis!! Ons het vanoggend met die brandalarm se gejoebel en gejuig wakker geskrik! Al die pad af met die trappe (7 vloere) in slaapklere - 4 brandweerwaens later en dit was gelukkig 'n vals alarm. Ons laaste dag van 2012, en eerste dag in HK het dus met n bang begin :)
 
Picture
Klein pizzakie
Ek geniet n klein snytjie pizza in Hong Kong
 
Ek het oppad na Chengdu vroeër díe maand 'n dag in Hong Kong spandeer, en kan nie wag om  meer van die stad te verken nie. So vanaf moremiddag spandeer ons die hele week daar - en ook 'n oujaarsaand in een van die mees ikoniese "cityscapes". Ek gaan verseker fotos neem van die vuurwerke en dit op die site sit :)


I am a travelling graphic designer searching for new and exciting things to add to my collection of already crazy thoughts and ideas. Seeing the world and experiencing new cultures is like a breath of fresh air!